14/09/25

Klip tot klip

skelet en tand en been, 'n oorskot
van stof en flenters en skedel alleen
graf fossiel en rots om die grot
niks tot iets en iets tot niks

Die Bethulie-treurmonument op die vlakte naby die nuwe kampbegraafplaas gedenkterrein in Julie, 2011. Konsentrasiekamp Gedenkterrein

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...