14/09/25

My vingers kry rumatiek in

nou so stadigaan
dit hak soms vas
word styf en knak
en laat my effens 
ouer voel, nogtans
doen ek die oefeninge
en dit help 

nogal baie

Hier sit ek in 2011 by die treur-monument te Bethulie

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...