14/09/25

O, maar waarvandaan kom

die skoonheid van die natuur dan
maar dis al wat ons ken en
skoonheid is in ons oë
dis hoe ons daarna kyk
ek voel half dat orals
waar ek skoonheid soek
daar sal ek wel weer 
iets moois kan kry

Drakensberg-trippie, April 2011

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...