14/09/25

Om te skryf

is om diep in jouself ‘n rivier te vind
wat oor die aarde strek
en om ver buite jouself 
jou stertvin te flap
en te swem deur jou
geskiedenis

Harties, April 2012

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...