‘n eier van ‘n tarentaal
sit dit op my asblik neer
en klanke val uit die dak
nou moet ek weer iets probeer doen
maar my stoof is gebreek
sit dit op my asblik neer
en klanke val uit die dak
nou moet ek weer iets probeer doen
maar my stoof is gebreek
en eks heavy vaak
laat ek maar eerder net nog
laat ek maar eerder net nog
'n bietjie probeer slaap
Annora in haar kelder met haar muis onder die groot stil huis, 2024
🦋🌿
© Annora Eksteen, 2025
.jpg)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking
Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.