Louis se gedigte dateer vanaf 1950–2000
Dan ook ‘n gedig van my: Sewentig
5. Nog hang ons stemme by Buffelsrivier
7. Toe ek so op die voetbruggie spring
10. Die perskies van Driefontein
12. Dialoë tussen stiltes, op Driefontein
13. Prent van ‘n bouval, op Driefontein
16. Latenstyd van ‘n ou Springbok
18. En so blêrrie stuk roomkoek
20. Maar solank die hartland nog singend bly
21. En Velskoendraer Witbooi se perdekarretjie verby ry
lV Net ‘n rukkie in Holland
23. In die lae land
24. En by Amiens
V En toe: Die Kaap
25. Wanneer sy op ‘n drafstap madeliefies in haar hoed prop
27. En in Karnavalstraat met akkers en eekhorings en kitare
Vl In Port Elizabeth vir ‘n jaar
28. Die sinkhuisie in Port Elizabeth
29. Die reën bedruppel verwaaide plastieksakke
30. Die laboratoriumassistent se eksperiment
Vll Maroelana en Lynnwood Glen
31. Ek sus my liewe kleinding in die nag
32. My kinders maak my huis vol
Vlll Verse van ‘n landloper
34. Dorheid, stof, kliprant en bok
35. Rivierlaning
37. Die land is ryk
38. Twee taalgeograwe in die Overberg
39. Klipwerk onder randjies vol Hoëveldsaad
40. ‘n Huldeblyk vir ‘n veldbewaarder
lX Skuilhoek
41. Handewerk
42. ‘n Bekenning van ‘n verkragting
43. Skiet daai mamba in haar bek
X Dae van trane
45. Op Moorreesburg is die dogtertjies ter ruste gelê
Xl Met die kitare van Spanje
Xll My dromende vriendin
53. Winterliefde
55. ‘n Alabastron uit Pergamon
56. ‘n Skildery van my geliefde vriendin
57. ‘n Brief vir my dromende vriendin
Xlll ‘n Erfenis uit Pergamon
58. Gister is verby, en bewaar
59. By ‘n dinee in Johannesburg
61. Die arme ou professor in linguistiek
62. Goiingvaart
63. In die vaal newels van die nag
64. Vereensaming
66. By die waters van Sewe Fonteine
68. Moeilik penetreerbaar: Dit is die diep geologie
69. In hierdie landskap van: ‘n Landloper
XlV Want vir julle het ek ‘n toekoms belowe
70. Sewentig

Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking
Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.