29/08/25

‘n Klip met ‘n holte

70 Gedigte 
Louis Eksteen (1930–2001) 
Verwerk deur Annora Eksteen 

Louis se gedigte dateer vanaf 1950–2000

Dan ook ‘n gedig van my: Sewentig



l ‘n Fluit in die riet

1. Annokkie se goue fluit

2. Waar die klophartjie hang

3. Een aand in Villieria

4. Stappende in die nag


ll ‘n Landloper se kinderdae

5. Nog hang ons stemme by Buffelsrivier

6. En by die watergat

7. Toe ek so op die voetbruggie spring


lll Ai, waar’s die tye dan heen

8.  ‘n Plaaspad na Driefontein

9.   Ouma Lena op Driefontein

10. Die perskies van Driefontein

11. Plaasdans op Driefontein

12. Dialoë tussen stiltes, op Driefontein

13. Prent van ‘n bouval, op Driefontein

14. Bloudood op Niekerkshoop

15. En ek, was korporaal

16. Latenstyd van ‘n ou Springbok

17. So blêrrie ystervark

18. En so blêrrie stuk roomkoek

19. Ai, so ou rookvis

20. Maar solank die hartland nog singend bly

21. En Velskoendraer Witbooi se perdekarretjie verby ry


lV Net ‘n rukkie in Holland


22. Ek weet dit: Ek is hier

23. In die lae land

24. En by Amiens


V En toe: Die Kaap


25. Wanneer sy op ‘n drafstap madeliefies in haar hoed prop

26. Op ‘n Kaapse hawe

27. En in Karnavalstraat met akkers en eekhorings en kitare


Vl In Port Elizabeth vir ‘n jaar


28. Die sinkhuisie in Port Elizabeth

29. Die reën bedruppel verwaaide plastieksakke

30. Die laboratoriumassistent se eksperiment


Vll Maroelana en Lynnwood Glen


31. Ek sus my liewe kleinding in die nag

32. My kinders maak my huis vol


Vlll Verse van ‘n landloper


33. Aarde wordend in erdewerk

34. Dorheid, stof, kliprant en bok

35. Rivierlaning

36. Die taal wat bome praat

37. Die land is ryk

38. Twee taalgeograwe in die Overberg

39. Klipwerk onder randjies vol Hoëveldsaad 

40. ‘n Huldeblyk vir ‘n veldbewaarder


lX Skuilhoek


41. Handewerk

42. ‘n Bekenning van ‘n verkragting

43. Skiet daai mamba in haar bek

44. Druppels van genesing


X Dae van trane


45. Op Moorreesburg is die dogtertjies ter ruste gelê

46. Verstil in doodslag

47. Ek hou vas, my hart

48. Ek is vandag in rou


Xl Met die kitare van Spanje


49. Koplas van die Taranta

50. Koplas van die Soleá

51. Koplas van die Petenera

52. Koplas van die Tiento


Xll My dromende vriendin


53. Winterliefde

54. ‘n Oomblik dy aan dy

55. ‘n Alabastron uit Pergamon

56. ‘n Skildery van my geliefde vriendin

57. ‘n Brief vir my dromende vriendin


Xlll ‘n Erfenis uit Pergamon


58. Gister is verby, en bewaar

59. By ‘n dinee in Johannesburg

60. By ‘n kongres in Durban

61. Die arme ou professor in linguistiek

62. Goiingvaart

63. In die vaal newels van die nag

64. Vereensaming

65. Dodedans van die digter

66. By die waters van Sewe Fonteine

67. Vasgevang teen die see

68. Moeilik penetreerbaar: Dit is die diep geologie

69. In hierdie landskap van: ‘n Landloper


XlV Want vir julle het ek ‘n toekoms belowe


70.
Sewentig

.

My poësie-blog / My Poetry Blog

    Annora Eksteen Since brass, nor stone, nor earth, nor boundless sea But sad mortality o’er-sways their power, How with this rage shall b...